Modulekode | HFE 880 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers (VPOO) as deel van menslikehulpbronbestuur (MHB) in Suid-Afrika met betrekking tot kwaliteit-onderwys. Internasionale debatte rakende voortgesette professionele ontwikkeling van onderwysers en menslikehulpbronbestuur. Konstruksie en interpretasie van begrotings. Die debat oor kwaliteit en ekwiteit. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Onderwysbestuur en Beleidstud |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App